Gratis Bybelsagteware

Effektiewe sagteware vir bybelstudie.
Meer bybelvertalings, kommentare, leksikons vir studie.
Vir Windows XP, Vista, Windows 7 en Windows Mobile.

Wat kan u doen?

  • Soek, lees en studeer in die Bybel.
  • Bybelgedeeltes vergelyk.
  • Die teksverwysings raadpleeg om meer insig te verkry. U vergelyk Skrif met Skrif.
  • U eie aantekeninge, boeke, kommentare, leksikons en verslyste maak.
  • 'n Drukstuk maak van die Bybelteks, kantaantekeninge of u studies.

Aflaai Online Bybel Sagteware

Aflaai die gratis Online Bybel Beginpakket uit de Aflaai Biblioteek. Die Online Bybel Beginpakket bevat standaard meerder titels. Die beginpakket is gratis. Geen beperkings. Geen spyware. Die koste word gefinansier uit vrywille skenkings.

Gaan na aflaai bladsy >>>

Er is meer ...

Die Online Bybel DVD-ROM Afrikaans is dié Bybelprogrammatuur-program vir diegene wat werklik geïnteresseerd is in die Bybel, teoloë of nie.

Vertaling naar Afrikaans

Hierdie tuisblad word vertaal deur vrywilligers. 'n Vriendelike versoek: Indien u in die Afrikaanse blaaie Nederlandse of Engelse teks sien, kan u dit na Online Bybel Afrikaans Vrijwilligers kopieër, met daaronder die korrekte vertaling. Meld daarby ook die bladnaam. Ek (webmaster) sal sorg dat die teks reggestel word.